Peter Townsend

Vlugluitenant Townsend in 1940.
Kolonel Townsend in 1955.

Kolonel Peter Wooldridge Townsend GBR CVO DSO DFC (22 November 1914 - 19 Junie 1995) was 'n Britse lugmagoffisier en skrywer. Hy was van 1944 tot 1952 die stalmeester van koning George VI en van 1952 tot 1953 van koningin Elizabeth II. Hy is veral bekend daarvoor dat hy 'n romantiese verbintenis met prinses Margaret, die koningin se jongste suster, gehad het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy